Namibian Salt, Rhassoul Clay & Hibiscus Petal Powder
DIE STORIE
My broer. My vriend. My leer meester. Jy is my deursettings vermoë die dag wanneer ek wil opgee. Waar ek kort kom, is jy daar om ń hand te gee. Jy was ń saviour toe ek "mal" raak en ek dink nie ek het al ooit behoorlik dankie gesệ nie. Jy push my elke dag om beter te wees en ek’s dankbaar dat jy saam my, op die SCHOONHUID journey is.