{"product_id":"die-andre","title":"Die André","description":"\u003ch3\u003eNamibian Salt, Rhassoul Clay \u0026amp; Hibiscus Petal Powder\u003c\/h3\u003e\n\u003ch5\u003eDIE STORIE\u003c\/h5\u003e\n\u003cp\u003eMy broer. My vriend. My leer meester. Jy is my deursettings vermoë die dag wanneer ek wil opgee. Waar ek kort kom, is jy daar om ń hand te gee. Jy was ń saviour toe ek \"mal\" raak en ek dink nie ek het al ooit behoorlik dankie gesệ nie. Jy push my elke dag om beter te wees en ek’s dankbaar dat jy saam my, op die SCHOONHUID journey is.\u003c\/p\u003e","brand":"Blue Gate Online","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45878867165338,"sku":"","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0526\/9998\/8122\/files\/Andre.jpg?v=1750935019","url":"https:\/\/shop.bluegate.co.za\/products\/die-andre","provider":"Blue Gate Online","version":"1.0","type":"link"}